Month: March 2021

Skoon oudit vir Swartland

Die Swartland Munisipaliteit het pas ‘n skoon oudit van die ouditeur-generaal vir die jaar van 2019/2020 ontvang. ‘n Skoon oudit is ‘n aanduiding dat die munisipaliteit in ‘n goeie finansiĆ«le posisie is, met goeie bestuur wat aan die orde van die dag is.