Wenner
Anita Smit van Malmesbury ontvang hier haar geskenkpak by Chrizaan Witbooi van Swartland Joernaal.
Sy is die wenner van die Valentynsdag-kompetisie wat deur People’s Liquor, Ultra Liquor, Just Relax, Nail & Beauty, Die Herehuis en Malmesbury Kwekery moontlik gemaak is.