Damvlakke

Damvlakke

Die damvlakke van die voorsieningskanaal van die Wes-Kaap, het die afgelope week van 74.5% na 75.4% gestyg.

Die Voƫlvleidam, die Swartland se enigste voorsiener van water, het vanaf 68.4% na 68% gedaal.

Die dam was verlede jaar dieselfde tyd 59.3% vol.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*