Damme raak vol

Damme raak vol

Die damvlakke van die watervoorsieningskanaal van die Wes-Kaap staan tans 97.5%. Die Voƫlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, was Maandag 83.8% vol. Die Bergrivierdam is 104.6% vol en die Theewaterskloofdam 102.2%. Foto: Samuel Walters

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*