Buurtwag:

Die Brotherhood-buurtwag op Malmesbury, het onlangs hul akkreditasie vanaf die DOC’s ontvang en dien die hele Malmesbury. Hul streef daarna om Malmesbury ‘n veiliger plek te maak en om saam met die owerhede misdaad te beveg en te bekamp.