Dekadente disse by !Khwa ttu

Dekadente disse by !Khwa ttu

Die !Khwa ttu San-kultuusentrum buite Yzerfontein het verlede week ‘n nuwe program, waar diĆ© inheemse bevolkingsgroep se disse ten toon gestel is, aan die publiek bekend gestel. Minister David Maynier (Wes-Kaap Minister van Finansies en Ekonomiese Geleenthede), raadsheer Harhold Cleophas (uittredende burgemeester WKDM), voorsitter van die Suid-Afrikaanse San-raad, Collin Louw en Michael Diaber (!Khwa ttu) het deelgeneem aan die verskillende aktiwiteite by die bekendstelling.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*