Diabetes-toetse met Lions

Diabetes-toetse met Lions

Die Malmesbury Lions-klub het Vrydag in die De Bron-sentrum op dié dorp gratis diabetes siftingstoetse aangebied met behulp van Suster Jeanene Bruwer. Altesaam 100 inwoners se bloedsuikervlakke is getoets. Die klub het ook gratis toetsmasjientjies uitgedeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*