Dis ‘n Bok!

Dis ‘n Bok!

Daar het ‘n Springbok die naweek sy verskyning in Yzerfontein Spar gemaak! Bryan Habanna, voormalige Springbokrugbyspeler is die naweek op Yzerfontein gesien toe hy hier aangedoen het en die oggend in hierdie winkel spandeer het. Die personeel van die Yzerfontein Spar het hul Bok-entoesiasme gewys deur breed te glimlag vir die kamera.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*