Donkie, maar dis koud

Donkie, maar dis koud

Hierdie donkie staan saam met ‘n paar koei-vriende op ‘n vlakte buite Moorreesburg op ‘n koue wintersoggend. Die winter het die Swartland nou in ‘n greep, maar die temperature klim stadig maar seker vir die res van die week. Foto: Ghida Visser

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*