Gholfdag vir kerk

Die NG-gemeente van Malmesbury het die naweek hul jaarlikse gholfdag aangebied op die Malmesbury-gholfbaan. Die dag is gebruik om fondse in te samel.
Foto’s: David Howburgh

Open chat