Goue gloed van hoop

Goue gloed van hoop

Die Swartland gaan gebukkend onder die impak wat die Covid-pandemie nie net op die plaaslike ekonomie het nie, maar ook op families wat geliefdes aan die dood afgestaan het die afgelope week. Hierdie foto, geneem deur Ghida Visser, dui op die spreekwoordelike silwer, oftewel goue rand en gloed, wat wag aan die anderkant van struikelblokke. Die son sal weer skyn.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*