Groen en goud

Groen en goud

Wahldo Neethling van Malmesbury het hierdie pragoomblik vasgevang. Die goue gloed van die sakkende son het oor dié bouval tussen die koringlande geval en dit in sy warm strale gehul.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*