HDU maak skoonskip:

HDU maak skoonskip:

Die
o.19A-krieketspanne van Hoërskool Dirkie Uys en Hoërskool Hopefield (op foto) het verlede week kragte gemeet. Dirkie Uys het met 95 lopies gewen. Hulle het 188/3 aangeteken in 20 beurte. Hopefield teken 90/9 in 20 beurte aan. Beste kolwers was Keewan Titus en Jan-Louis Coetzee en beste bouler Zander Truter. Die O.15-krieketspanne van Dirkie Uys en Hopefield het gelykop geëindig (HDU met 59/7 in 20 beurte en Hopefield almal uit vir 59). Beste kolwers was Keanu Crow en Jandré Campher en beste
bouler Johen Pietersen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*