HOPE saam vir Jeugdag

HOPE Youth Malmesbury het met Jeugdag uitgereik na die Swartland Haven en potjiekos gemaak. Regs: Ds Deon Jantjies (Calynse
Kerk Malmesbury) het met hulle jeuggroep sop uitgedeel aan behoeftiges in Wesbank, Illingelethu en by Swartland Hospitaal.