HSS hou reünie

HSS hou reünie

Die Matrieks van 1992 het Saterdag hulle 30 Jaar reunie by die Hoërskool Swartland op Malmesbury gevier. Die reunie is gereël
deur Gwendoline Kriek, Jean du Plessis, Heinrich Schreuder en Ansie Powell – links. Christiana Blom het ‘n geraamde Springbokbaadjie van Marius van Heerden 800m atleet ontvang. Hy was deel van die 1992 matrieks en is gedurende 2021 aan Covid oorlede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*