HSS in krieketstryd

HSS in krieketstryd

Krieket: Die eerste krieketspan van die HoĆ«rskool Swartland op Malmesbury het Vrydag op Robertson in ‘n R20-wedstryd meegeding. Robertson het eerste gekolf en 151 lopies in hul toegelate 20 beurte aangeteken. Swartland teken 150 lopies aan en verloor dus met 1 lopie. Die span het Saterdag ‘n wedstryd van 50 beurte gespeel. Swartland het 211 lopies aangeteken, met AW Steyn wat voorgevat het met die kolf en 57 lopies vir sy span aangeteken het. Robertson is uitgeboul vir 208.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*