Hulp vir buurtwagte

Hulp vir buurtwagte

Le Minnie Attorneys op Malmesbury het onlangs na die plaaslike buurtwagte, Eagle Eye en Brotherhood, uitgereik en handby gesit met fondse, sodat hierdie groepe hul vrywillige werk kan voortsit. Hier is Ilza le Minnie, Delian van Schalkwyk, Jacques Griffiths, Abduraghman Allie en Chanté Hans.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*