Inentings begin in Swartland

Inentings begin in Swartland

Munisipale bestuurder Joggie Scholtz het Donderdag in ‘n raadsvergadering bevestig dat die inenting vir persone 60 jaar en teen die Covid-19-virus op 1 Junie in die Swartland sal begin.
*Die stasies en datums is voorlopig soos volg:
•Malmesbury – Wesbank Gemeenskapsaal op 1-9 Junie
•Abbotsdale – 10 Junie
•Riverlands – 18 Junie
•Chatsworth – 10 Junie
•Kalbaskraal – 18 Junie
•Darling – 21-23 Junie
•Yzerfontein – 2-5 Julie
•Moorreesburg – 11-17 Junie
•Riebeek-Wes – 30 Junie
•Riebeek-Kasteel – 25 en 26 Junie
•Koringberg – 24 Junie
Hierdie is vir die persone wat reeds geregistreer het vir die inenting. Daar word beoog om die 12 346 persone wat wel geregistreer het, met die Pfizer-entstof in te ent. Persone wat dit ontvang, moet binne 42 dae na inenting die tweede entstof ontvang.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*