Jeug byeen met minister

Minister Anton Bredell, regs onder, het met Jeugdag die jongmense van die Swartland toegespreek.
Die jongklomp het ook aan talle aktiwiteite deelgeneem op die nuwe veeldoelige
sportpark wat ook onlangs geopen is deur Minister Anroux Marais. Onder is onderburgemeester,
Anet de Beer, by Bredell.