Jong akteur na VSA

Jong akteur na VSA

Joseph Lekganyane, ‘n graad 12-leerder van die HoĆ«rskool Swartland op Malmesbury, is onlangs gekies om ‘n “International Presentation of Performers” oftewel IPOP-byeenkoms in Los Angeles, VSA, van 17 tot 21 Januarie 2022 by te woon. Joseph sou gedurende Julie vanjaar na Amerika hiervoor gereis het, maar die byeenkoms is uitgestel na Januarie 2022. Die IPOP-platform gee Joseph die geleentheid om sy droom om ‘n internasionale akteur te word, te laat realiseer.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*