Kalwerliefde

Kalwerliefde

‘n Ou en bekende sê-ding lui: Kalwerliefde. Wel, op Môrester van Neels Neethling het hierdie Afrikaanse sê-ding gestalte aangeneem toe hierdie kalf sy liefde vir plaasbestuurder Tobie Louw gewys het. Die kalf het hom ‘n bietjie liefde betoon na afloop van Valentynsdag en hom ‘n goeie lek op die kop gegee!

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*