Kinders, onderwysers raak kreatief

Kinders, onderwysers raak kreatief

Kreatief in die klas: Die onderwysers van die Laerskool Swartland op Malmesbury het verlede week hul kreatiwiteit vlerke gegee toe hulle by die skool opgedaag het in klere wat hulle onder gewone omstandighede nooit by die skool sal dra nie. Die leerders moes ook die dag hul skoolboeke in enigiets behalwe hulle skooltas skooltoe bring. Baba-drawiegies, kruiwaens en vele meer het die skoolgange opgehelder op diƩ dag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*