Klubs ding mee in Twizza-kompetisie

Klubs ding mee in Twizza-kompetisie

Weskus Netbal Federasie se Twizza kompetisie het Saterdag 7 Mei 2022 afgeskop in Moorreesburg by die Gene Louw Netbalbane die Federasie se hoofkwartier.
Die Twizza kompetisie is n projek van Netbal Suid-Afrika wat ten doel het om ontwikkelende Netbalspanne die geleentheid bied om hulle staal op die Netbalbaan ten toon te stel.
Klubs mag egter nie Nasionale en TNL spelers betrek by die kompetisie nie.
Prysgelde is egter beskikbaar vir wenspanne, onder andere
1ste plek – R2500.00
2de plek – R 1500.00
3de plek – R 1000.00.
Die kompetisie word op n rondomtalie uitklop formaat gespeel.

DIE UITSLAE WAS AS VOLG
A-AFDELING
Citrusdal A (7) vs Langebaan A (16)
Moorreesburg A (14) vs Langebaan A ((16)
Moorreesburg A (18) vs Citrusdal A (7)
Malmesbury A (14) vs Moorreesburg A (8)
Citrusdal A (11) vs Malmesbury A (10)
Langebaan A (10) vs Malmesbury A (9)

B-AFDELING
Velddrif A (15) vs Vredenburg A (12)
Velddrif A (22) vs Citrusdal B (3)
Vredenburg A (22) vs Citrusdal B (14)

Die volgende rondte en finale word op Saterdag 2 Julie 2022 op Moorreesburg gespeel waar die wenners aan die Weskaap Twizza kompetisie gaan deelneem.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*