Lambrecht maak skoonskip

Jacques Lambrecht het vanjaar die grootste tjek huistoe geneem in die Yzerfontein Snoek Classic. Lambrecht het ‘n vis van 6.843kg land toe gebring en vir homself ‘n prys van R40 000 losgeslaan. Hy is gevolg deur Edward Smith wat ‘n snoek van 6.71kg gevang het en Kobus Beukes wat se snoek 6.60kg geweeg het. Bo ontvang Lambrecht sy prys van Jason Nel, eienaar van Yzerfontein Spar.

Open chat