Liggaamsbouer op 47

Liggaamsbouer op 47

Werner Rautenbach (tweede van links), sakeman en nou ook liggaamsbouer van Malmesbury, het die afgelope naweek aan die David K Classic-ontwikkelingskompetisie deelgeneem. Hy het ‘n eerste plek behaal in die afdeling vir liggaamsbou vir mans bo 85kg. Die komende naweek sal hy weer sy spiere wys in nog ‘n kompetisie. Volgens Rautenbach sou dit nie vir hom moontlik gewees het om hierdie nuwe uitdaging aan te durf as dit nie vir sy vrou, Mariette, was nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*