MKK derde op punteleer

MKK derde op punteleer

Die Malmesbury-krieketklub se seisoen het goed afgeskop toe die eerstespan vier van hul 5 wedstryde tot nou gewen het. Die klub is tans derde op die punteleer.
Hierdie naweek reis die span na Wellington, waar hulle Bergrivier CC se spanne sal aandurf. Die week daarna speel hulle teen Ceres en DeWet-krieketklub se spanne.
Die laaste wedstryd van die seisoen, teen die span van Coronations, vind op 26 Februarie plaas.
Die uitslae van die afgelope naweek se wedstryde, is soos volg:
vs Young Peoples
Malmesbury wen met 134 lopies en palm ‘n bonuspunt in
•vs Paarl Oos
Malmesbury verloor met 89 lopies
•vs Touwsrivier
Malmesbury wen met 49 lopies
•vs Hermanus
Malmesbury wen met 78 lopies en ‘n bonuspunt
•vs Wolseley CC
Malmesbury wen met 136 lopies en ‘n bonuspunt

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*