Moorreesburg se jeug verdiep in sport

Moorreesburg se jeug verdiep in sport

Die Weskus Distriksmunisipaliteit, saam met die Weskus Rampbestuursentrum, het die jeug van Rosenhof op Moorreesburg vermaak met ‘n Swartland Vakansieprogram. Hier het die verskillende strate in die gemeenskap saam aan ‘n sportbyeenkoms deelgeneem. Hulle is ook meer geleer oor die nagevolge van die gebruik van verbode middele. Die plaaslike polisiekantoor asook gemeenskapsveiligheid het hul gewig agter die projek gegooi. Foto: Ghida Visser

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*