Nuwe begin

Nuwe begin

Op Yzerfontein se strand het vakansiegangers 2022 ingewag en verwelkom toe die nasionale regering die aandklokreël afgeskaf het. Hierdie jaar het reeds anders afgeskop as 2021 met nuwe aanpassings rakende die ramptoestand wat moontlik hierdie week afgekondig sal word.
Foto: Cor Cronjé

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*