Nuwe besem vir Lions

Nuwe besem vir Lions

Darren Foot-Lombard, mede-eienaar van Swartland Joernaal, is Saterdag as die nuwe president van die Malmesbury Lions-klub ingehuldig. Hier ontvang hy sy ampsketting van voormalige president en Lion-veteraan, José Braga-Borges.

Bo is hy saam met Braga-Borges en Rocky Wright, voormalige distriksgoewerneur van die Lions Internasionaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*