Oasis Water Malmesbury

Oasis Water Malmesbury

Die personeel van die Swartland Joernaal drink net Oasis-water, nĂ¡ die vriendelike Charles Smoock ‘n watertenk goedgunstig aan die kantoor beskikbaar gestel het.

Installasie was binne ‘n japtrap en nou kan ons heerlike koel en verfrissende water heeldag geniet.

Besoek Oasis Water in Dirkie Uysstraat 6 op Malmesbury of kontak Charles by 022 487 5176.

Besoek hulle aanlyn by www.oasiswater.co.za of raak deel van hulle sosiale media by OasisWaterMalmesbury op Facebook.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*