Octavoscene gee raad oor Knopvelsiekte wat uitbreek

Octavoscene gee raad oor Knopvelsiekte wat uitbreek

Octavoscene Pty Ltd verskaf landswyd gespesialiseerde Dieregesondheids advies aan voerkrale, melkerye en diereproduksie-boerderye.
Hulle verskaf ook bekostigbare dieregesondheidsprogramme met die produkte aan hul kliënte.
Daar is op die oomblik ‘n groot Knopvelsiekte uitbraak in die Swartland en boere word aanbeveel om hulle beeste daarteen te ent.
“Die siekte veroorsaak groot verliese. Ons lê voor die lente en dit is ‘n baie nat jaar vanjaar, Bloutong gaan die somer ‘n groot probleem wees, en skape moet voor die dekseisoen ingeënt word. Maak seker die inentings is gedoen voor strooptyd.Kontak Octavoscene vandag by 022 482 2467 met navrae.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*