Op jul merke, gereed…

Op jul merke, gereed…

Die leerders van die Laerskool Dirkie Uys het verlede week aan die skool se interkleure-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Onder is Lerina Bester met Wilmari Calitz kort op haar hakke.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*