Pampoene

Pampoene

Janus le Roux van Rooidraai-plaas buite Malmesbury het onlangs ‘n paar tamaai-pampoene aan die diensorganisasie, Meals on Wheels op Malmesbury, geskenk. Hierdie pampoen van 49.9kg het 300 bakkie pampoenbredie gemaak wat aan bejaardes in die gemeenskap geskenk is. Hier is Le Roux saam met Margaret Naylor van Meals on Wheels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*