Pret of CEA

Pret of CEA

Vrydag het Moorreesburg behoorlik van sy winterslaap ontwaak toe daar op diĆ© Swartlandse dorp ‘n pretloop aangebied is. Oud en jonk het deelgeneem en die vars lug en oggendbriesie geniet. Hierdie vierstuks het bietjie afgedwaal en die koringlande gaan verken.
Foto: Ghida Visser

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*