Promosie: Lipleklekker speserye met Jowa’s

Promosie: Lipleklekker speserye met Jowa’s

As jy lus is vir geurige biefstuk, hoender of vis, dan is Jowa’s se speserye en braaisouse net die ding wat jy nodig het.
Hierdie produkte sal enige dis ophelder met kleur en geur en smaak.
Ons het die ‘n sappige biefstuk gemarineer in die BBQ Steak & Rib-sous vir ongeveer 90 minute en op die kole verder gegeur met die Juicy Steak & Chops speserye.
Die kombinasie is beslis ‘n wenner en komplementeer die biefstuk perfek. Dis geurig en heerlik.
Die kombinasie gee jou die kans om elke happie individueel te proe en te geniet en terwyl jy kou, te droom oor die volgende happie wat op pad is.
Hierdie fantastiese reeks is beskikbaar by Brian September van Malmesbury. Kontak hom sommer nou om jou stel te bestel.
Brian: 072 334 7845

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*