Rooiwarm-blits

Rooiwarm-blits

Eudrich Huysamen van Malmesbury is onlangs as die 300cc-klubkampioen van die Swartland Oval Karting-klub gekroon. Hy is ook aangewys as die Junior Sportman van die Jaar. Hy het daarna aan die Formule V op Killarney-renbaan deelgeneem en het as die jongste drywer die vinnigste kwalifiserende tyd opgestel. Eudrich is ‘n graad 9-leerder aan die HoĆ«rskool Swartland.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*