So lyk die damvlakke

So lyk die damvlakke

Die damvlakke van die voorsieningskanaal van die Wes-Kaap het Maandag op 74.5% gestaan, in vergelyking met verlede week se 76.3% en verlede jaar dieselfde tyd se 62.7%.

Die Bergrivier se vlak het Maandag op 74.3% gestaan. Verlede week het die damvlak op 76.1% gestaan en verlede jaar dieselfde tyd op 74.1%.

Die Laer-Steenbras is nou 68.1% vol, in vergelyking met verlede week se 69.9% en verlede jaar se 66.3%.

Die Theewaterskloofdam het Maandag op 78.6% gestaan. Verlede week was die dam 80% vol en 57.7% verlede jaar op dieselfde tyd.

Die Wemmershoekdam was Maandag 74.4% vol, waar dit verlede week op 76.4% gestaan het. Verlede jaar was die dam dieselfde tyd 61.3% vol.
Die Voƫlvleidam was Maandag 68.4% vol. Verlede week het die dam se vlak op 71.4% gestaan en verlede jaar op 61.3%.

Bron: www.capetown.gov.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*