Spairs val vas

Die rugbyspanne van Never Despair het Saterdag op tuisbodem teen die span van Young Hearts van Pella gespeel. Young Hearts het geseĆ«vier met 33-28. Foto’s: David Howburg