Span die drade

Span die drade

Met oestyd wat die koringboere van die omgewing druk besig hou, is daar ook groot bedrywigheid op die wingerdplase van die omgewing soos daar voorberei word vir vir die komende oes. Op Broodkraal buite Moorreesburg is daar nuwe drade gespan vir die oplei van nuwe wingerdstokke wat in die toekoms druiwe sal dra.
Foto: Ghida Visser

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*