Sport: Bester breek SA-rekord vir stap

Sport: Bester breek SA-rekord vir stap

Stap: Hierdie atlete van die HoĆ«rskool Swartland op Malmesbury het die afgelope naweek aan die ASA Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem en geskitter tussen al die ander deelnemers. Emma Hartley het in die o.16-afdeling in die 5km stap ‘n derde plek ingepalm. Tercia Adams het in die o.16-afdeling deelgeneem en ‘n derde plek in die 1500m hindernis behaal. Christiaan Bester, o.18, het in die 10km stap die eerste plek behaal en ook ‘n nuwe SA-rekord opgestel. Talita du Bruyn het in die o.16-afdeling ‘n vierde plek in die 5km stap behaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*