Sport: Gholf

Sport: Gholf

Die Moorreesburg-gholfklub het Saterdag hul openingsdag van 2021 gehou. Die uitslae in die 4-bal-beter-bal was soos volg: M Carr/J Nieuwoudt 45, E Linder/F Linder 44, K Adams/R Krotz 44, T Maree/S Viljoen 43, A Visser/A Marcus 43, B Smit/A Smit 42, C Boois/D Sass 41, J Durr/T van Wyk 41.

Die dag is moontlik gemaak deur borge Malmesbury Isuzu, Carrick Wealth en Swartland Joernaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*