Sport – HSS Toutrek

Sport – HSS Toutrek

HSS skitter in toutrekkompetisie

Die gemengde 520kg-toutrekspan van die Hoërskool Swartland op Malmesbury het aan die Hoërskool Goudini se toutrekkompetisie deelgeneem en deurgedring na die finaal. Die span het vierde geëindig.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*