Sport – Tennis

Sport – Tennis

Willem SA se beste o.14-tennisspeler
Willem de Waal van Moorreesburg is onlangs gekroon as Suid-Afrika se o.14-kampioen. Willem, wat derde op die ranglys is, het die enkel-trofeƫ ingepalm toe hy Siyabonga Jaca met 6-4, 6-4 verslaan het. Sy suster, Corin de Waal, het sewe jaar gelede met dieselfde titel gespog.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*