Sport: Tiere kraai koning

Sport: Tiere kraai koning

Die Tiere-rugbyspan van Moorreesburg het die naweek kragte gemeet teen die spanne van Porterville. Die Tiere se tweede span het koning gekraai op Porterville en 12-10 gewen, terwyl die eerstespan van die Tiere breëbors loop, ná hul oorwinning van 29-21 teen Porterville. Foto: Ghida Visse

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*