Sport: Wes-Kaap-kampioen

Sport: Wes-Kaap-kampioen

Selma du Preez van die HoĆ«rskool Swartland op Malmesbury het die afgelope naweek deelgeneem aan die Wes-Kaap Biathle-kampioenskappe en het ‘n eerste plek behaal vir dogters o.19. Hiermee is sy ingesluit in die Wes-Kaapspan wat Junie aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*