Sport – Wesbank Krieket

In ‘n laaste krieketwedstryd van Wesbank Sekond√™r op Malmesbury van die jaar, het die ouers en onderwysers die o.19Aspan aangepak op die Malmesbury Krieketklub se veld. Die twee spanne het mekaar Sondag die stryd aanges√™. Foto’s: David Howburg

Open chat