Stand van die damme

Stand van die damme

Die watervoorsieningskanaal van die Wes-Kaap was Maandagmiddag 68.6% vol, in vergelyking met verlede week se 67.9% en verlede jaar se 54.4%.
Die Bergrivierdam was Maandag 72.2% vol, terwyl dit verlede week 70.9% vol was en verlede jaar 66.3%.
Die Laer-Steenbrasdam was 57.4% vol, in vergelyking met verlede week se 57.6% en verlede jaar se 50.4%.
Die Theewaterskloofdam was Maandag 73.8% vol, waar dit verlede week 72.5% vol was en verlede jaar 50.8%.
Die Wemmershoekdam is nou 58.7% vol, waar die damvlak verlede week op 60.3% gestaan het en verlede jaar dieselfde tyd op 45.2%.
Die Voƫlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, was Maandag 58.9% vol. Verlede Maandag het die damvlak op 59.7% gestaan en verlede jaar dieselfde tyd op 51.1%.
Bron: www.capetown.gov.za

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*