Stand van die damme

Stand van die damme

Die damvlakke van die voorsieningskanaal van die Wes-Kaap het Maandag op 83.4% gestaan, in vergelyking met verlede week se 85.4% en verlede jaar dieselfde tyd se 70.6%.


Die Bergrivier se vlak het Maandag op 83.9% gestaan. Verlede week het die damvlak op 86.1% gestaan en verlede jaar dieselfde tyd op 84.4%.
Die Laer-Steenbras is nou 79.1% vol, in vergelyking met verlede week se 80.5% en verlede jaar se 77%.


Die Theewaterskloofdam het Maandag op 86.6% gestaan. Verlede week was die dam 88.4% vol en 64% verlede jaar op dieselfde tyd. Die Wemmershoekdam was Maandag 84.2% vol, waar dit verlede week op 86.2% gestaan het. Verlede jaar was die dam dieselfde tyd 71.8% vol.
Die Voƫlvleidam was Maandag 78.5% vol. Verlede week het die dam se vlak op 81% gestaan en verlede jaar op 71.9%.
Bron: www.capetown.gov.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*