Statistieke van Swartland Veeboereveiling van 2020

Statistieke van Swartland Veeboereveiling van 2020

GWK het op 17 September 2020 die 35ste Swartland Veeboereveiling op die plaas Bossiesvlei, Moorreesburg aangebied met ‘n omset van R3 048 000.00.
‘n Nuwe SA Rekordprys van R480 000 is vir ‘n Hereford-bul behaal. Lodewyk Fourie van Schweizer-Reneke het Babilon aangekoop. Hierdie bul was deel van Lot 4, WDW 170083.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*