Superspar Yzerfontein word 1

Superspar Yzerfontein word 1

Die Superspar Yzerfontein vier Saterdag hul eerste verjaarsdag.

Hierdie winkel het verlede jaar op 27 Februarie hul deure geopen en intussen van krag tot krag gegaan.

Jason en Ashleigh Nel het hierdie winkel ‘n baken op die kusdorp omskep en is ‘n gewilde bymekaarkomplek vir besoekers in inwoners.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*